|
Schoongezicht Gastehuis |
|
Schoongezicht Gastehuis, in die landelike omgewing van Durbanville, Eienaar-bestuurders, Abrie en Linda, se deur staan oop vir hartlike gasvryheid. Vriendelike maar professionele diens word gewaarborg. Geniet die gerief en Ons stylvolle akkommodasie bestaan uit en suite slaapkamers (driekwart-, DStv, yskas, fasiliteite om koffie en tee te maak is beskikbaar in elke kamer. Klein toesluitkluis in elke kamer. Werksruimte vir besigheidsmense. Breëband internet toegang. Geniet ‘n koppie koffie op die patio of op die stoep. |






